# Die DA in Gauteng vra die provinsiale regering om die vernietigende begroting-besnoeiing van 64-persent by Kwintiel 5-skole onmiddellik om te keer. Die party het ʼn griefskrif wat deur meer as 16-duisend inwoners onderteken is, amptelik aan die Gautengse portefeuljekomitee oor Onderwys oorhandig. Michael Waters van die DA sê hierdie besnoeiings is nie abstrakte syfers op ʼn sigblad nie. Hy sê dit het ʼn regstreekse uitwerking op klaskamers, leerderveiligheid, onderwysgehalte en kinders se toekoms:
DA vra Gautengse regering om “wrede” 64%-besnoeiing aan skole se begrotings om te keer [KLANK]
ENG WatersONBudgetCuts