# Die DA sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en senior polisie-leierskap moet aan die Parlement rekenskap gee van hul versuim om toe te slaan op die vlaag geweldsmisdade in Ekurhuleni, Gauteng. Dit volg nadat twee lede van die ANC-Jeugliga dood is in ʼn verbyry-skietery in Katlehong nadat hulle ʼn gedenkdiens bygewoon het. Vyf mense is gewond. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê die voorval beklemtoon toenemende kommer oor geweldsmisdaad in Ekurhuleni:
DA vra dringende parlementêre ingryping na dodelike skietvoorval in Katlehong [KLANK]
ENG RasilingwaneONShooting