# Die DA sê dit is ‘n bespotting dat slegs een-duisend-500 gesondheidsposte in die staat geadverteer word, terwyl daar tienduisend vakatures is. Daar is gemiddeld een dokter vir elke tweeduisend pasiënte in die staat se gesondheidsorgstelselsel. Michele Clarke van die DA sê hospitale en klinieke het ver te min personeel, is geheel en al onderbefonds en het dringende herstelwerk nodig omdat die departement van Gesondheid oor dekades heen geplunder is:
DA vra dringende optrede om 10-duisend gesondheidsposte in staatsdiens te vul [KLANK]
ENG MicheleonPosts