Skip to content

DA vra dringende optrede deur Maatskaplike Ontwikkeling na alkoholskade-navorsingsentrum in Noord-Kaap sluit [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep op die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om dringend op te tree nadat die Alkoholskade-navorsingsentrum in die Noord-Kaap gesluit is. Die party waarsku dat sonder die sentrum, sal pogings om alkoholverwante probleme aan te spreek, verswak, wat gemeenskappe in groter gevaar sal stel. Karen Jooste van die DA doen ‘n beroep op die regering om ondersteuning vir alkoholskade-voorkomings- en behandelingsdienste in die provinsie te prioritiseer:

 

AFR JoosteOnResearchCentre