# Die DA in Johannesburg het ‘n skrywe gerig aan die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, minister van Finansies, Enoch Godongwana, en die Ouditeur-Generaal, Tsakani Maluleke. Die party eis dringende ingryping in die nasleep van burgemeester Dada Morero se toenemend twyfelagtige besluite wat lei tot die Stad se ineenstorting. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê Morero het aan die Parlement bevestig vier-miljard-rand is vanaf Johannesburg Water herlei om onspesifieke algemene finansiële verpligtinge, insluitend salarisse en bedryfskoste, te dek:
DA vra dringende ingryping met burgemeester Morero se roekelose besluite [KLANK]
ENG BelindaonMorero