Skip to content

DA vra debat van nasionale belang, nadat Ramaphosa versuim om Waterkrisis-aksieplan voor te lê [KLANK]

Die DA het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, skriftelik versoek vir ‘n debat van nasionale belang oor President Cyril Ramaphosa se versuim om die Waterkrisis-aksieplan vir openbare ondersoek uit te reik. Stephen Moore van die party sê die president het die sperdatum vir die aankondiging van die Nasionale Waterkrisis-aksieplan misgeloop. Hy sê die president kan nie maande lank valse beloftes aan Suid-Afrikaners maak sonder om aanspreeklik gehou te word nie:

ENG MooreONRamaphosa