# Die DA in Gauteng het die burgemeester van Rand West City, William Matsheke, gevra om ‘n belangeverklaring aan die Kantoor van die Speaker te voorsien. Jacques Julius van die party sê tydens ‘n onlangse Spesiale Raadsvergadering het die burgemeester volgehou dat sy onlangse besoek aan die FIFA Sokkerwêreldbeker in die Verenigde State van Amerika met sy eie fondse betaal is. Hy het aangehaal dat hy ‘n gevestigde sakebelang gehad het om vir hierdie reis te betaal:
DA vra burgemeester van Rand West City om sakebelange te verklaar na sy FIFA Wêreldbeker-toer [KLANK]
ENG JuliusONTour