Skip to content

DA vra burgemeester se dringende ingryping met watervoorsiening in Parktown-Wes en omliggende gebiede [KLANK]

# Die DA in Johannesburg vra die burgemeester Dada Morero om dringend die langdurige onderbreking in watervoorsiening aan te spreek. Dit raak inwoners wat deur die berugte Commando-waterstelsel voorsien word. Gemeenskappe wat strek van Parktown-Wes tot Brixton is reeds bykans twee weke sonder water, nadat Rand Water aan die einde van Mei met instandhoudingswerk begin het. Kyle Jacobs van die DA sê die belofte van ‘n roetine-ingryping het in ‘n volskaalse krisis ontaard:

ENG JacobsONWater