Skip to content

DA voel geregverdig oor Gautengse Gesondheidhoof na mislukking van sy leefstyloudit [KLANK]

# Die DA sê hy is reg bewys nadat die hoof van die Gautengse Gesondheidsdepartement, Lesiba Malotana, as ‘n hoë risiko uitgewys is in ‘n leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid. LUR Faith Mazibuko het die bevindinge vandag in die wetgewer bekend gemaak. Jack Bloom van die DA het premier Panyaza Lesufi gekritiseer vir Malotana se aanstelling verlede jaar ondanks sy beweerde betrokkenheid by omkoopgeld van tien-miljoen-rand. Malotna is nou as voorsorgmaatreël geskors. Bloom dring aan op deursigtigheid oor sy bates:

ENG-BloomOnMalotana