Skip to content

DA verwerp reddingsboei vir mislukte Great North Transport [KLANK]

# Die DA in Limpopo sê die 93-miljoen-rand wat geoormerk was om nuwe busse aan te skaf en toe gebruik is om die skuld te delg van die mislukte Great North Transport-busonderneming, sal nie sy probleme oplos nie. Die party eis ‘n volledige en deursigtige ondersoek na die ineenstorting van die onderneming wat eens meer as 500 busse bedryf het, maar nou slegs 23 werkende voertuie het. Die DA-lid, Jacques Smalle, gee voortdurende korrupsie en ANC-wanbestuur die skuld vir die agteruitgang:

ENG SmalleOnBailout