# Die DA verwerp president Cyril Ramaphosa se besluit om Dina Pule as minister van Maatskaplike Ontwikkeling aan te stel en sê haar reeks skandale sluit in beskuldigings dat sy kontrakte na haar kêrel herlei en regeringshulpbronne misbruik het. Pule was van Oktober 2011 tot Julie 2013 minister van Kommunikasie. Die DA-lid, Nazley Sharif, sê Ramaphosa stel die belange van die ANC-Vroueliga bo dié van miljoene Suid-Afrikaners wat staatmaak op maatskaplike toelaes:
DA verwerp omstrede Dina Pule se aanstelling as minister van Maatskaplike Ontwikkeling [KLANK]
ENG SharifONDinaPule