# Die DA in Johannesburg verwerp burgemeester Dada Morero se oproep dat middestad-geboue sonder vergoeding onteien word. Die party sê die bestaande verordeninge moet toegepas word sodat die metro meer as 28-duisend eiendomme kan onderhou. Die party sê die meeste hiervan is gekaap en onveilig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die privaat sektor moet ingryp:
DA verwerp Johannesburgse burgemeester se oproep dat geboue in middestad onteien word [KLANK]
ENG-BelindaOnBuildings