# Die DA in Gauteng het teen verskeie provinsiale begrotingsposte gestem en voer aan hulle het nie die provinsie se dringendste uitdagings aangespreek nie. Die party se hoofsweep in Gauteng, Mike Moriarty, sê die begrotings vir Ekonomiese Ontwikkeling, Gesondheid, Gemeenskapsveiligheid, Menslike Nedersettings, Landbou en die Kantoor van die Premier pak nie misdaad, werkloosheid, druk op gesondheidsorg en diensleweringsmislukkings voldoende aan nie. Die party het befondsingskortings, swak implementering en swak verantwoordbaarheid in verskeie departemente gekritiseer:
DA verwerp Gauteng-begroting oor diensleweringskommer [SOUND]
ENG-MoriartyOnBudget