Skip to content

DA verwerp agterdeur-aansoek van ANC oor ontbinding van Ngwathe Munisipaliteit in die Vrystaat [KLANK]

# Die DA veroordeel wat hulle beskryf as die ANC se blatante misbruik van die Ngwathe Munisipale Raad in die Vrystaat om ‘n besluit goed te keur wat reeds agter geslote deure geneem is. Gedurende ‘n spesiale raadsvergadering, is die raad gevra om te besluit om te appelleer teen ’n hofuitspraak wat die raad ontbind en dit onder administrasie plaas. Volgens die DA het die ANC reeds die appèl ingedien voor die vergadering. DA raadslid, Carina Serfontein, sê die mense van Ngwathe verdien beter:

AFR SerfonteinonMogwathe