# Die DA verwerp die minister van Hoër onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se aanstelling van administrateurs vir drie sektorale onderwys- en opleidingsowerhede. Sy ingryping volg op ernstige en diepgewortelde bestuursmislukkings by die instellings, insluitend verkrygings-onreëlmatighede, korrupsie, toesig-gebreke en onbestendigheid in die rade. Karabo Khakhau van die DA sê Oupa Nkoane, Lehlohonolo Masoga en Zukile Mvalo is ANC-kaders wat by korrupsie betrek word:
DA verwerp aanstelling van ANC-kaders as SETA-hoofde [KLANK]
ENG KhakhauOnSetaAdministrators