# Die DA in die Wes-Kaap sê die goedkeuring van die Nasionale Gesondheidversekeringswet wat verlede jaar in Mei goedgekeur is, was oorhaastig. Die provinsiale regering het beswaar by die Konstitusionele Hof ingedien om die wettigheid van die NGV teen te staan. Memory Booysen van die DA sê die provinsiale regering verdedig die konstitusionele regte van inwoners om deel te wees van die proses om wette te maak en dat die Parlement daarna luister:
DA verwelkom Wes-Kaapse regering se konstitusionele hof uitdaging teen NGV wet [KLANK]
ENG BooysenOnNHI