# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die provinsiale Departement van Onderwys se besluit om die tegniese onderrig-kurrikulum na meer skole uit te brei. Die kurrikulum bied leerders praktiese beroepsopleiding wat hulle beter voorberei vir die arbeidsmark, verdere studies en entrepreneurskap. Leon van Wyk van die DA sê daar is tans sewe-duisend-676 leerders wat tegniese vakke by hoërskole neem, wat ‘n toename van een-duisend-220 van verlede jaar is:
DA verwelkom Wes-Kaapse Onderwysdepartement se uitbreiding van tegniese opleiding [KLANK]
AFR LeononCurriculum