# Die DA in die Wes-Kaap het die bekendstelling van die provinsiale regering se Alternatiewe en Gemengde Finansieringsraamwerk verwelkom. Die raamwerk wil nuwe vorme van kapitaal vir infrastruktuur en dienslewering lok. Peter Johnson van die DA se sê die raamwerk sal die provinsie in staat stel om vennootskappe met instellings vir ontwikkelingsfinansiering, private beleggers, skenkers en filantrope aan te knoop:
DA verwelkom Wes-Kaap se nuwe gemengde finansiële raamwerk [KLANK]
ENG PeteronFramework