Skip to content

DA verwelkom uitbreiding van SOE-ondersoek na Noordwes-ontwikkelingskorporasie [KLANK]

# Die DA in Noordwes het die Spesiale Ondersoekeenheid se uitbreiding van sy ondersoek na die Noordwes-ontwikkelingskorporasie verwelkom. Die oorspronklike mandaat wat president Cyril Ramaphosa onderteken het, het opdrag gegee om wanadministrasie te ondersoek wat verband hou met die stigting van Tokiso-sekerheidsdienste as dogtermaatskappy van die korporasie. Jóhni Steenkamp van die DA sê die ondersoek sal nou alle kontrakte dek wat aan Tokiso toegestaan is

ENG SteenkamponSIUmp3