# Die DA sê die Departement van Binnelandse Sake se plan om slim ID- en paspoort-aansoeke in die komende maande op die bankapps van Capitec Bank, FNB en Standard Bank beskikbaar te stel, sal ‘n omwenteling wees. Tot dusver was slim ID- en paspoortdienste slegs by 30 takke beskikbaar, versprei oor vyf verskillende banke. Adrian Roos van die DA sê die vernuftige stap van minister Leon Schreiber se digitale transformasiestrategie het uiteindelik die potensiaal om langdurige knelpunte op te los:
DA verwelkom uitbreiding van slim ID- en paspoortdienste na meer banktakke [KLANK]
ENG RoodtOnBanking