# Die DA in die Wes-Kaap het die onlangse goedkeuring van die Finansiële Herstelplan vir die Theewaterskloof-munisipaliteit verwelkom. Die plan bevat ‘n gestruktureerde weg na finansiële stabiliteit en beter dienslewering deur drie afsonderlike fases. Dié dringende ingrypings is bedoel om algehele ineenstorting te voorkom. Dit moet ook fokus op onderliggende bestuurs- en institusionele tekortkominge en langtermyn stabiliteit en groei aanmoedig. Leon van Wyk van die DA se sê die plan is ‘n beslissende stap na die herstel van stabiliteit, verantwoordbaarheid en dienslewering:
DA verwelkom Theewaterskloof-munisipaliteit se plan vir finansiële herstel [KLANK]
ENG VanWykOnFinancialPlan