# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se toekenning van 31,1-miljoen-rand vir die 2025/26 boekjaar om 37 organisasies sonder winsoogmerk te ondersteun. Hierdie organisasies ondersteun hawelose individue in die wintermaande en ongeveer ses-duisend mense sal hierdie winter toegang kry tot skuiling-, vaardigheidsontwikkeling- en rehabilitasieprogramme. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, beklemtoon die belangrikheid van meetbare uitkomste wanneer haweloosheid aangepak word en noem hoe belangrik dit is om kwesbare inwoners se waardigheid te herstel:
DA verwelkom R31-miljoen vanaf Wes-Kaap Regering om hawelose skuilings te ondersteun hierdie winter [KLANK]
AFR-Kaizer-PhilanderOnHomeless