# Die DA sê die Wes-Kaapse regering se projek vir sanitêre waardigheid sal byna 13-miljoen-rand in die 2026/2027 finansiële jaar ontvang om nagenoeg190 duisend meisie-leerders by 715 openbare skole te ondersteun. Wendy Kaizer-Philander van die party sê die program voorsien gratis sanitêre produkte, wat help om meisies op skool te hou, hul waardigheid te beskerm en hul gesondheid en opvoedkundige vooruitsigte te verbeter:
DA verwelkom R13-miljoen vir Wes-Kaapse sanitêre waardigheidsprojek [KLANK]
AFR WendyOnDignityProject