# Die DA in die Oos-Kaap sê hy verwelkom die Nasionale Vergadering se aanvaarding van die verslag van die portefeuljekomitee oor die Polisie oor die ernstige bendegeweld in die noorde van die Nelson Mandelabaai-metro. Die party het in Mei ‘n petisie aan die komitee voorgelê waarin hy dringende ingryping eis om die wydverspreide bendegeweld te beëindig. Yusuf Cassim van die DA sê meer as ‘n duisend bendeverwante moorde is tussen 2019 en 2025 aangemeld, insluitend dié van 39 kinders die afgelope twee jaar:
DA verwelkom Parlement se aanvaarding van ‘n verslag in Nelson Mandelabaai-metro [KLANK]
ENG CassinonParliamentpetition