Skip to content

DA verwelkom oorstap na party in Khayelitsha [KLANK]

# Die DA het oor die naweek meer as 100 nuwe lede in Khayalitsha in Kaapstad verwelkom. Die DA-lid, Matthew Sims, sê die nuwe lede se besluit om by die DA aan te sluit is as gevolg van die party se toewyding tot dienslewering. Hy sê die party verwag dat meer mense by die DA sal aansluit namate Suid-Afrika die 2026 plaaslike regeringsverkiesing nader:

ENG MatthewonKhayalitsha