Skip to content

DA verwelkom ondersoekkommissie na bewerings van polisiekorrupsie met versigtigheid [KLANK]

# Die DA-leier John Steenhuisen sê alhoewel hulle die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se spesiale verlof verwelkom, volg dit ná nasionale ontsteltenis. President Cyril Ramaphosa het ook ʼn kommissie van ondersoek aangewys om bewerings van misdaadsindikate se infiltrasie van wetstoepassing, intelligensie en verwante instellings in die strafregstelsel te ondersoek. Steenhuisen sê hulle sal nie ʼn jare lange proses aanvaar wat verdoemende bewyse insamel, maar geen aanspreeklikheid vereis nie:

ENG SteenhuisenOnConsequences