# Die DA verwelkom die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se inwerkingstelling van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad. Die DA-lid, Nazley Sharif, sê die raad is in 2009 gestig en sal die departement as ‘n raadgewende liggaam oor basiese onderwysbeleids-aangeleenthede dien. Sy sê dit is die eerste keer dat die raad sy plek sal inneem om die Minister oor verskeie beleidskwessies te adviseer:
DA verwelkom inwerkingstelling van Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad [KLANK]
ENG NazleyonCouncil