Skip to content

DA verwelkom inhegtenisneming van SAPD-misdaadintelligensiehoof [KLANK]

# Die DA het die inhegtenisneming van die misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, verwelkom. Dit hou verband met vermeende onwettige aanstellings. Dit volg na die arrestasies van ander senior amptenare van die Misdaadintelligensiediens vroeër die maand, insluitend die finansiële hoof, Philani Lushaba, in verband met ʼn beweerde toesmeerdery van ʼn inbraak en onregmatige aankope van twee luukse eiendomme. Dianne Kohler Barnard van die DA sê hierdie arrestasies dui op ʼn ernstige vertrouensbreuk:

ENG BarnardOnCIArrests