Skip to content

DA verwelkom hofbevel oor ontbinding van Ngwathe-raad in Vrystaat [KLANK]

# Die DA het die uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof verwelkom, wat die onmiddellike ontbinding van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se raad gelas het. Die party sê die munisipaliteit is disfunksioneel en het versuim om sy grondwetlike pligte na te kom om selfs die mees basiese dienste te verskaf, insluitend toegang tot water, sanitasie en infrastruktuuronderhoud. Carina Serfontein van die DA sê hulle doen nou ‘n beroep op premier MaQueen Letsoha-Mathae om die hof se bevele uit te voer:

AFR SerfonteinonNgwathe-