Skip to content

DA verwelkom heropening van buitepasiënt-afdeling by Paarl-hospitaal ná brandherstelwerk [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die heropening van die buitepasiënt-afdeling by die Paarl-hospitaal, ses maande nadat ‘n brand die fasiliteit beskadig het, is ‘n belangrike mylpaal. Volgens die party is die projek van 67-miljoen-rand in die helfte van die verwagte tyd voltooi, wat dienste aan pasiënte vinniger as beplan herstel het. Memory Booysen van die DA het gesondheidswerkers, nooddienste en almal wat betrokke was by die voortsetting van dienste tydens die hersteltydperk, geprys:

ENG BooysenOnPaarlHospital