# Die DA ondersteun die gesamentlike oudit van spookwerkers deur die Nasionale Tesourie en die Departement van Staatsdiens en Administrasie. Die party het tydens bespreking van die nasionale begroting die inisiatief aangevra en eis persoonlike biometriese verifiëring van alle staatsamptenare. Volgens die Departement is spookwerkers ‘n ernstige, sistemiese korrupsieprobleem. Jan de Villiers van die DA het die ouditeur-generaal versoek om interne oudits te verifieer en verwag ‘n vorderingsverslag in die derde kwartaal:
DA verwelkom gesamentlike oudit om spookwerkers in die staatsdiens te bestuur [KLANK]
AFR-JanOnGhosts