# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering verseker dat gesondheidsinfrastruktuur nie net in stand gehou word nie, maar aansienlik uitgebrei word om aan die groeiende behoeftes van gemeenskappe te voldoen. Die provinsiale Departement van Gesondheid en Welstand het 45 aktiewe gesondheidsorgkonstruksieprojekte in die 2025/2206-boekjaar, die meeste wat nog ooit deur die provinsie in ‘n enkele jaar onderneem is. Memory Booysen van die DA sê die ambisieuse en geskiedkundige program word gerugsteun deur ‘n belegging van 1,8-miljard-rand oor die volgende drie jaar:
DA verwelkom die Wes-Kaapse regering se belegging in gesondheidsinfrastruktuur [KLANK]
ENG BooysenOnRollout