# Die DA het die onttrekking van verskeie ANC-kaders, insluitend individue uit KwaZulu-Natal sowel as Buyambo Mantashe, die seun van die ANC se nasionale voorsitter Gwede Mantashe, van die rade van verskeie Sektor Onderwys en Opleidingsowerhede verwelkom. Woordvoerder van die DA, Karabo Khakhau, sê hulle is verheug dat die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, uiteindelik tot haar sinne gekom het en besef het dat SETA-rade nie as verlengstukke van ANC-beskermingsnetwerke behandel kan of mag word nie:
DA verwelkom die onttrekking van ANC-kaders, insluitende Mantashe se seun, van SETA-rade [KLANK]
ENG KaraboANCCadres