# Die DA het die Departement van Binnelandse Sake se mylpaal geloof waar meer as 400-duisend aansoeke vir slim-ID’s deur sy nuwe Digitale Vennootskapmodel met die banksektor verwerk is. Absa het nou aangesluit by banke soos Capitec, Standard Bank en First National Bank, wat Suid-Afrikaners toegang gee tot slim-ID-dienste by ʼn landwye netwerk van 296 deelnemende banktakke. Adrian Roos van die DA sê ʼn identiteitsdokument is ʼn wegspringplek na geleenthede:
DA verwelkom Binnelandse Sake se lewering van 400-duisend Slim-ID’s by banktakke [KLANK]
AFR RoosONSmartIDs