# Die DA het die hofuitspraak ten gunste van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie teen die Gautengse Onderwysdepartement verwelkom. Die Arbeidshof het bevind die departement het grieweprosedure oortree in sy hantering van Philippa Erasmus, die hoof van die Pretoria High School for Girls. Sy is Julie vir drie maande sonder salaris geskors nadat sy skuldig bevind is op twee aanklagte van beweerde intimidasie en mishandeling. Sergio Dos Santos van die DA sê die saak het die onregverdige en buitensporige dissiplinêre aksie wat teen Erasmus geneem is, beklemtoon:
DA verwelkom Arbeidshofuitspraak ten gunste van Pretoria High School for Girls se skoolhoof [KLANK]
ENG DosSantosOnRuling