# Die DA het die aanhouding van die streeksekretaris van die ANC in Tshwane, George Matjila op aanklagting van aanranding verwelkom. Crezane Bosch van die DA sê die klagte spruit uit ‘n insident waarby ‘n ander ANC-lid betrokke was. Bosch het die gebrek aan optrede oor soortgelyke aanrandingsaantygings bevraagteken waarby ANC-woordvoerder, Joel Masilela en EFF-leier Obakeng Ramabodu betrokke was. Sy beklemtoon dat herhaalde geweldadige optrede deur ANC- en EFF-leiers bewys dat hulle onbekwaam is om die hoofstad te regeer:
DA verwelkom aanhouding van Matjila, veroordeel ANC, EFF vir geweld in die Tshwane-raad [KLANK]
ENG-BoschOnMatjila