# Die DA vra die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, om die administrateur van die Bou-opvoedings en Opleidingsraad, Oupa Nkoane, te ontslaan. Hy het self sy salarispakket van drie-miljoen-rand vasgestel en goedgekeur sonder die departement of die minister se goedkeuring. Karabo Khakhau van die DA sê ‘n administrateur van ‘n onderwys- en opleidingsinstelling moet ‘n eerlike amptenaar wees wat vry is van enige beskuldigings of moontlikhede van korrupsie:
DA versoek minister Manamela om CETA-administrateur Oupa Nkoane te ontslaan [KLANK]
ENG KhakhauONAdministrator