Skip to content

DA versoek LUR om Naledi-kantoor-uitsluitingskrisis in Noordwes op te los [KLANK]

# Die DA in Noordwes het LUR Susanna Dantjie versoek om in te gryp in die gedwonge sluiting van die Maatskaplike Ontwikkelingsdienspunt in Naledi. Beskadigde slotte het amptenare verhinder om toegang tot kliëntrekords te verkry, dienste te lewer en noodsaaklike opleiding vir nie-regeringsorganisasies aan te bied. Die DA-lid, Hendriëtte van Huyssteen, sê die party het vrae ingedien oor die wettigheid en uitwerking van die sluiting en beklemtoon aanspreeklikheid en deursigtigheid is noodsaaklik om kwesbare gemeenskappe te beskerm:

AFR VanHuyssteenOnClosedDoors