Skip to content

DA versoek dringende oorweging van Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep op die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie om dringend oorweging te gee aan die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering wanneer dit ingedien word. Kevin Mileham van die DA sê die vernietigende fout wat die Nasionale Energiereguleerder verlede jaar gemaak het, om ‘n tekort van 54-miljard-rand in Eskom se inkomste te laat, sal waarskynlik meer as 41-duisend werksgeleenthede vernietig namate hoër elektrisiteitstariewe in werking tree. Hy sê dis ‘n krisis:

ENG MilehamONBill