# Die DA in Gauteng kritiseer Rand Water omdat hy duisende inwoners in Soweto, Roodepoort, die Verre Suide, en Mogale City sonder water laat weens voortdurende instandhouding. Meer instandhouding word vir die einde van hierdie maand beplan wat ook groot dele van Tshwane sal raak. Nico de Jager van die DA het die stilswye van munisipale leiers gekritiseer, asook die versuim om infrastruktuur te onderhou. Hy doen ‘n beroep op aanspreeklikheid oor hierdie voortgesette krisis aangesien geen alternatiewe voorsieningsplanne in plek is nie:
DA veroordeel waterkrisis as gevolg van voortdurende instandhouding deur Rand Water [KLANK]
ENG-DeJagerOnWater