Skip to content

DA veroordeel Tshwane vir versuim om te reageer op fluitjieblaser se wenk oor kabeldiefstal [KLANK]

# Die DA in Tshwane kritiseer die metro wat sedert Februarie nie reageer het op ʼn verklikker se inligting wat ʼn werknemer betrek by identiteitsdiefstal en kabeldiefstal in Pretoria-Oos nie. Die werker is nou in hegtenis geneem. Ally Makafula van die party sê die metro moet die geleentheid gebruik om die bewerings van kabeldiefstal en opsetlike beskadiging te ondersoek. Hy voeg by die ANC moet verduidelik waarom hulle maande lank geloofwaardige inligting gehad het, maar nie opgetree het nie terwyl infrastruktuur geplunder en vernietig is:

ENG MakafulaOnWhistleblowers