# Die DA sê die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya se bewerings dat meer as 91-duisend straatligte herstel is, is misleidend. Inwoners rapporteer dat strate donker bly, terwyl die skielike verhoging in getalle van 20-duisend tot 91-duisend-581 kommer wek oor deursigtigheid. Themba Fosi van die DA vra dat die stad sonkragstraatligte moet installeer en dat toegewyde interne spanne aangestel word om betroubare herstelwerk te verseker en kontrakteurverwante onbevoegdheid te verminder:
DA veroordeel Tshwane-burgemeester oor misleidende bewerings oor straatligte terwyl die stad donker bly [KLANK]
ENG FosiOnDarkCity