Skip to content

DA veroordeel stadige herstelwerk aan Lilian Ngoyi-straat in Johannesburgse middestad [KLANK]

# Die DA in Gauteng het premier Panyaza Lesufi en Johannesburg se leierskap gekritiseer oor die stadige vordering met herstelwerk na die ontploffing in Lillian Ngoyi-straat byna twee jaar gelede. Mervyn Cirota van die DA sê die drie-maande spertyd is onrealisties en dat die projek moontlik ’n jaar kan duur. Hy het ook die verwaarlosing van die brandgeteisterde Usindiso-gebou veroordeel, te midde van ’n strafregtelike saak van strafbare manslag teen Helen Botes, die uitvoerende hoof van die Johannesburg Eiendomsmaatskappy:

ENG-CirotaOnStreet