Skip to content

DA veroordeel SAPD oor teenstrydighede in syfers oor verkragtingsake [KLANK]

# Die DA vra ‘n onafhanklike oudit van verkragtingsake weens kommer oor teenstrydighede in polisiesyfers. Volgens die party het die Suid-Afrikaanse Polisiediens erken dat 837 verkragtingsake die afgelope drie boekjare gesluit is omdat slagoffers nie opgespoor kon word nie. Hy voer aan dit weerspieël ‘n dieper mislukking in die hantering van geslagsgeweld. Woordvoerder Lisa Schickerling sê dringende hervormings is nodig om openbare vertroue te herstel en geregtigheid vir oorlewendes te verseker:

AFR SchickerlingOnDiscrepancies