Skip to content

DA veroordeel Noordwes se aanstelling van finansiële hoof wat op borgtog uit is oor korrupsie [KLANK]

# Die DA sê die aanstelling van Morufa Moloto as finansiële hoof van Noordwes se Parke- en Toerismeraad is ’n skande en bedreiging vir behoorlike regering. Die party sê Moloto is tans uit op borgtog op ernstige korrupsie-aanklagte, maar is in beheer van openbare fondse. Jóhni Steenkamp van die DA vra dat Moloto dadelik geskors moet word totdat die strafsaak afgehandel is, en ‘n volledige ondersoek na die aanstellingsproses gedoen word:

AFR SteenkampOnCFO