# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is ontevrede omdat die Nasionale Raad van Provinsies die ontbinding van die mislukte Knysna Munisipaliteit geblok het. Volgens die party is dienste soos water en afval ‘n mislukking, en hierdie besluit hou verdere omgewingskade in vir die Knysna-strandmeer en -riviermonding. Dave Bryant van die DA sê die party bly daartoe verbind om stabiliteit te herstel en om te verseker inwoners het ‘n doeltreffende en betroubare plaaslike regering:
DA veroordeel Nasionale Raad van Provinsies se besluit om ontbinding van Knysna Munisipaliteit te blok [KLANK]
ENG BryantOnDissolution