Skip to content

DA veroordeel nasionale dialoog as ‘n laslappie om die ANC se verkiesingsvooruitsigte te red [KLANK]

# Die DA het weer die regering se nasionale dialoog verwerp as ‘n verkwistende afleiding sonder ‘n daadwerklike plan om Suid-Afrika se diep ekonomiese en maatskaplike uitdagings te pak. Die party het onttrek van die dialoog wat Vrydag begin, en vra praktiese oplossings, nie eindelose gesprekke nie. Die leier van die DA, John Steenhuisen, het aan die media gesê die nasionale dialoog is daarop gemik om die ANC se verkiesingsvooruitsigte te red eerder as om werklike oplossings te lewer:

ENG SteenhuisenOnDialogueRejection