Skip to content

DA veroordeel moord op Dunoon-aktivis en tussenverkiesingskandidaat [KLANK]

# Die DA in Kaapstad het die moord op sy tussenverkiesingskandidaat vir Dunoon Wyk-104 en gemeenskapsaktivis, Sinovuyo Dyokwe, veroordeel. Dyokwe is doodgeskiet op pad huis toe van die kieserregistrasielokaal waar sy tydens die eerste dag van die kieserregistrasienaweek gehelp het. Nicholas Gotsell van die party sê hulle sal die situasie noukeurig monitor en sal veg om te verseker dat Dyokwe se geliefdes die geregtigheid ontvang wat hulle verdien:

ENG GotsellONCandidate