Skip to content

DA veroordeel Emfuleni Munisipaliteit oor besteding van meer as R200-miljoen rioolherstelwerk [KLANK]

# Die DA in Gauteng het die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gekritiseer oor die besteding van meer as 200-miljoen-rand aan rioolherstelwerk sonder om ‘n oplossing te vind vir die voortdurende kwessies rakende riool wat oorloop. Inwoners worstel steeds met gevaarlike toestande, ten spyte van die munisipaliteit se uitgawes oor ‘n tydperk van vyf jaar. Die DA-lid, Kingsol Chabalala, dreig om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie te betrek as die probleem nie opgelos word nie:

ENG ChabalalaOnWastefulExpenditure