Skip to content

DA veroordeel die beweerde heraanstelling van Helen Botes as hoof van Johannesburg Eiendomsmaatskappy [KLANK]

# Die DA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor berigte dat die raad van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy Helen Botes moontlik weer as uitvoerende hoof aangestel het sonder wettige of prosessuele regverdiging. Bongani Nkomo van die DA noem dit ‘n skending van die Wet op Munisipale Stelsels en blameer kaderontplooiing en regeringsmislukking. Hy sê die DA eis duidelikheid en onderneem om die saak vir dringende ondersoek verder te neem:

ENG-NkomoOnBotes